Kamp-Mal

 

Baie welkom by ons Kamp-Mal-Familie.

Van Nardus en Marieta

Ons Kamp-Mal-App

  • Die Kamp-Mal-App is waar alles gebeur.
  • Jy kan ons App op enige Selfoon en Rekenaar gebruik wat internet toegang het.

Kamp-Mal-Gerus

  • Kamp-Mal-Gerus is ons eie versekerings opsie.
  • Gemik op die Kampeerder van vandag.
  • Vergelyk ons dienste en voordele vandag nog.

Kamp-Mal-Winkel

  • Kom kry jou Kamp-Mal produkte in ons winkel.

Kamp-Mal-Facebook

  • Ons het ‘n Geslote groep en ‘n Oop groep.
  • Soek net na Kamp-Mal met die -, daar is vals groepe sonder die -.

Kamp-Mal-App Gebruikers

Vinnige Inligting

Wie Is Kamp-Mal?

Kamp-Mal was begin in 2016 deur twee Kamp-Mal vriende, Marieta Fouche en Nardus Venter.

Die doel was om ‘n gesellige blad te skep wat alle Kamp-Mal mense saam kan geniet. Die groep het na 12 mnde op amper 110 000 lede gestaan, en is die Kamp-Mal App in Desember 2017 begin wat ‘n rekord aflaaie gekry het van 20 000 binne 3 mnde.

Die Facebook blad en die App hou nie op groei nie, en gaan Kamp-Mal letterlik daagliks van krag tot krag.

Wat Is Die Kamp-Mal-App?

Besigheids Gids en Inligtings Platform.

  • Gebruikers kan reeds oor die 2000 besighede se inligting op die App kry.
  • Die App bied ook gebruikers basiese inligting soos Hospitale, Polisie Stasies, Strande, Museums, Skole en ander basies inligting.
  • Die Kamp-Mal SOS is ook baie geweld, en word meer hier onder bespreek.
Hoe Adverteer Ek Op Die Kamp-Mal-App?

Die Kamp-Mal-App bied jou 3 sigbaarheids opsies.

Vir volle inligting, besoek ons bemarkings blad: Kamp-Mal-Bemarkings-Opsies

1. ‘n vol DIY kommunikasie opsie waar jy direk met jou huige kliënte kan gesels via die App en gratis op ons Facebook blad kan bemark vanaf slegs R4320 per jaar.

2. ‘n Vol Admin Hulp opsie waar ons admin span alles vir jou alles doen vir R9 999 per jaar.

3. ‘n Statiese lys op die App wat basiese inligting van jou wys op die App, soos ‘n Yellow Page listing. Geen direkte bemarking na jou huidige kliënte of op die Kamp-Mal App is ingesluit nie. Hierdie is slegs R1 999 per jaar.

Wat is Kamp-Mal-SOS?

Die Kamp-Mal SOS groep het ontstaan deur gewone mense wat bereid was om hulp aan te bied, aan Kamp-Mal lede wat langs die pad gaan staan het.

Die ontstaan van die groep was gedurende Desember 2017 en groeie weekliks met nuwe lede reg oor die land wat hulle self beskikbaar stel.

Op die Kamp-Mal App kan jy sien watter lede naby aan jou as jy hulp nodig het. Druk net op die Kamp-Mal SOS knoppie onder besigheids gids, en ‘n lys van Lede word aan jou getoon, met die naaste bo aan die lys.

Druk hier om deel te word van die Kamp-Mal-SOS Span.

Kamp-Mal In Syfers

Kamp-Mal is volgens ons die vinnigste groeiende Kamp, 4×4 4n Visvang groep in Suid Afrika.

Facebook Groepe

Met oor die 180 000 Facebook lede en oor die 3000 nuwe lede per maand, waarvan meer as 135 000 aktief deelneem aan gesprekke per maand, gaan dit werklik mal op Kamp-Mal.

Ons PWA Kamp-Mal-App

Die Kamp-Mal-App het oorbeweeg na die nuwe PWA App platform, wat dit App toeganklik maak vir alle selfone met internet toegang en ook Rekenaar gebruikers. Wat die App beskikbaar maak aan 35% meer selfoon gebruikers op hulle fone, en 100% meer rekenaar gebruikers.

Kry meer inligting oor ons syfers hier: Kamp-Mal-Syfers

Leer Hoe Om Die Kamp-Mal App Te Gebruik

Die Kamp-Mal-App bied gebruikers ongelooflike baie inliting, en kan dit some oorweldigend raak.

Leer gerus hier hoe om die Kamp-Mal-App tot sy volle te gebruik: Kamp-Mal-App-Inligting

Ons Missie en Vissie

  • Om die grootste Kamp-Familie te word in Suid Afrika en oor ons grense heen.
  • Om alles op 1 platform te bied vir kamp, 4x4 en visvang deur ons Kamp-Mal-App

 

Nuus

Skryf in en wen 1 van ons Mal Pryse

Ons het ‘n SnoMaster Ysmaker en ‘n Challenger 400 Bagasie Waentjie om weg te gee in Jan 2019.

Mens kan nie te oud raak vir Kamp nie

Geluk met die 87ste verjaarsdag Tannie

Ons oorleef Badplaas

Badplaas se vloede het baie van ons Kamp-Familie geraak, ons deel graag Andrew hulle se storie weer met julle. GOD is GROOT.

Ons Nuutste Resensies

Badplaas, A Forever Resort

Badplaas a forever resortAward winning Badplaas, A Forever Resort is situated in the majestic Hlumuhlumu Mountain Range, in Sunny Mpumalanga Province. The Resort has 48 Hotel Rooms, primarily self-catering with 161 Log Cabins, Chalets, Rondavels, Guest Houses and 300...

Tentco

Established in 1992 Tentco has become a well-known and respected manufacture of canvas tents. We have a factory of 7000m2 producing large quantities of canvas tents from locally sourced material. We also stock various local and imported camping equipment for the...

Northern Natal 4×4 & Outdoor Centre

Northern Natal 4x4 and Outdoor Centre is a 4x4 Mega World dealer which showcases all the leading off-road caravans, camping equipment, caravan accessories, outdoor gadgets and 4x4 gear products available in South Africa for sale directly from our premises in Newcastle...

Amigos Woonwapark

Ontspan Rietspruitdam Amigos Karavaan Park is geleë 13km vanaf Ventersdorp op die oewer van die Rietspruit Dam. Potchefstroom en Klerksdorp is ongeveer 70km weg. Amigos Karavaan Park is naby genoeg aan Johannesburg en Pretoria vir 'n vinnige naweek wegbreek. Vir die...

Dube Game Reserve

Dube game reserve A place to rest and dream On offer at Dube Game reserve Dube offers visitors a true dose of African bush mixed with modern amenities and impeccable service, a convenient wildlife sanctuary where you can experience a slice of undisturbed Africa close...

Metalian

Metalian continuously improves value to customers, suppliers and staff through innovation and good management. Company Overview Metalian is a small run production sheetmetal factory based in Kuils River, Cape Town, South Africa. Owner managed by Heinz Modricky a South...

Echo 4×4

The proud Echo 4×4 team is always on hand to assist and engage with you. In addition you can get advice from Willie when he is available in the store. Whether you are looking to purchase or just need information to make the decision before you buy.  Echo 4x4 is where...

Madkon

Welcome To Madkon There’s nothing like a good old braai with friends and family. Well, this truly home grown South African stainless steel invention, with design driven by strength and convenience, adds new meaning to the phrase “bring and braai”. This simple beauty...

Mabalingwe Game Reserve

The African Experience   Leave nothing but Footprints Take nothing but Pictures Kill nothing but TimeThe name Mabalingwe is a recast of the Tswana words Mabala a Nkwe, which means "Spots of The Leopard"At Mabalingwe Game Reserve, heaven has been created for you -...

Hennopspride Lifestyle Resort

About HennopsprideBecome one with nature at Hennopspride Lifestyle ResortHennopspride is a caravan and camping park that offers large shady sites, electrical power points as well as non-electrical sites for the serious camper and water taps close to each site....

Stap saam met ons deur Kamp-Mal

Volg Ons Op:

Facebook Gebruikers

Ons Stigters Lede

Nardus Venter

Stigterslid

Marieta Fouche

Stigterslid

Groot Kalender Dae

Word Bevestig

Ons 3de Verjaarsdag (Junie/Julie)

Mid-Mal Wegbreke

Volg “LIKE” Mid-Mal op die App vir Datums en Plekke

Skoue

Volg “LIKE” Kamp-Mal op die App om kennis te kry van Skoue wat ons bywoon.

21632total visits,167visits today

WhatsApp chat Gesels Met Ons Op WhatsApp