ATKV Natalia

ATKV Natalia

ATKV Natalia 'n Tropiese Paradys Lees meer Ons Storie Net 40 km suid van Durban wag ATKV-Natalia Strandoord dat jy spore kom trap in sy silwerwit seesand en lyf kom natmaak in sy blinkblou water. Akkommodasie by ATKV-Natalia bestaan uit ’n keuse van ruim, gesellige...
ATKV Buffelspoort

ATKV Buffelspoort

Oase in die Magaliesberge Minder as ’n uur van beide Pretoria en Johannesburg, net ’n klipgooi van die wêreldbekende Sun City, lê ATKV-Buffelspoort.   Met verskillende soorte selfsorgakkommodasie, ontspanningsgeriewe en aktiwiteite, ’n restaurant,...
ATKV Eiland Spa

ATKV Eiland Spa

ATKV-Eiland Spa wie isEiland Spa? Ontspan en geniet ware gasvryheid by ons toevlugsoord in Limpopo Op die suidelike oewer van die Letabarivier slegs 68 km oos van Tzaneen in die Limpopoprovinsie, lê ATKV-Eiland Spa in die hartjie van die Hans Merensky-natuurreservaat....
ATKV Klein Kariba

ATKV Klein Kariba

Beleef Klein Kariba Sowat negentig minute van Johannesburg af, net buite Bela-Bela, sprankel ATKV-Klein-Kariba in een van die Waterberge se mooiste klowe. Hierdie pragoord bied ’n wye verskeidenheid akkommodasie met egte Bosveld-gasvryheid. ‘n Verskeidenheid...
WhatsApp chat Gesels Met Ons Op WhatsApp