Kry Alles Wat Jy Nodig Het Op die

Kamp-Mal-App

Die Kamp-Mal-App is ‘n groeinde App, wat ons Kamp-Mal lede bied waarna hulle soek. So as Jy iets soek op die App, laat weet ons gerus, en ons kyk of ons dit vir jou kan byvoeg.

 

Gebruik Die Kamp-Mal-App Op Enige Platform

Die Kamp-Mal App is ook op die Nuwe Progressive Web App “PWA” platform gebou, wat beteken jy kan die App op enige foon met ‘n “Web-browser” gebruik, maak nie saak hoe oud die foon is nie, en ook op jou Rekenaar.

Wat Kry Jy Alles Op Die Kamp-Mal-App As Gebruiker?

Oorde

Ons het oor die 3000 oorde reeds op die App.

Resepte

Ons kry gereeld lekker vinnige resepte, spesiaal vir kamp.

Besighede

Besighede in Kamp Bedryf adverteer met graagde hulle  produkte en dienste aand ons lede.

Spesiaale Aanbiedinge

Kyk gerus uit na aanbiedinge deur Oorde en besighede aan ons lede.

Ons SOS Lede

Ons het heelwat Kamp-Mal lede wat hulle self beskikbaar stel om lede langs die pad te help.

Dinge Om Te Doen

Ons kry gereeld van lede lekker plekke om te besoek, stuur ook gerus vi rons jou plekke, sodat ons dit met almal kan deel.

Woonwa Klubs

WoonwaKlubs kan gratis by ons Toep/App aansluit om met hulle lede te gesels. Kyk gerus watter klubs is reeds in jou area.

Gebeurtenisse

Het jy ‘n gebeurtenis by jou oord, of enige iets in die Kamp,4×4 of Visvang bedryf, laat ons gerus daarvan hoor en aan ons lede bekend stel.

Wat kan die Kamp-Mal-App vir jou besigheid se pad vorentoe beteken?

 

 

Stuur vir ons jou ideas

Maak gebruik van enige van ons 2 opsies om vir ons inligting te stuur.

Die volgende inligting is altyd welkom:

Nuwe Ideas vir die App

Wat om te doen

Oorde wat jy aanbeveel

Waar om te eet

Besighede wat jy dink ‘n aanwins kan wees tot Kamp-Mal lede.

WhatsApp Ons

 

  • Save ons Kamp-Mal nommer op jou foon “0812767365”
  • As jy by die besigheid is, stuur vir ons ‘n Location as jy by die plek is, anders net die adres.
  • Neem foto van die Besigheid se “Shop front”
  • Stuur vir ons “Text” van die plek/besigheid wat ons vertel waaroor dit gaan.

 

Stuur Vir Ons Inligting

6 + 11 =

841total visits,1visits today

WhatsApp chat Gesels Met Ons Op WhatsApp