Wil jy graag deelword van die

Kamp-Mal SOS span?

‘n Kamp-Mal SOS lid is enige Kamp-Mal lid wat hom of haar beskikbaar stel om ander lede in nood te help indien nodig.

Jou naam en omgewing word op die Kamp-Mal App geplaas, en indien lede hulp nodig het, kan hulle sien watter Kamp-Mal lid is die naaste aan hulle om te help.

Sorg moet steeds geplaas word op jou eie veiligheid en die van die mense wat hulp vra. Maak seker hulle is betrokke by Kamp-Mal, en dat ander mense op die groep hulle ook ken.

Voltooi die onderstaand aansoekvorm indien jy jouself beskikbaar wil stel vir die Kamp-Mal SOS Span

Kamp-Mal SOS Aplication

4 + 15 =

813total visits,2visits today

× How can I help you?
WhatsApp chat Gesels Met Ons Op WhatsApp

Die Kamp-Mal-App Werk Op Jou Foon En Rekenaar

Die Kamp-Mal-App bied ons lede ongelooflike baie inligting, en is dit so uiteengesit dat inligting maklik verkrygbaar is. Maak gebruik van enige van ons 3 soek opsies om meer inligting te kry.

  1.  Die index knoppie wat jy na al ons hoof kategorie neem.
  2. Die vergroot glas waar jy direk in subkategorie kan begin soek.
  3. Die "Map Pin" waar jy in subkategorie op google maps kan kyk wat is om jou.

App Admin Paneel

Indien jy 'n geregistreerde besigheid is op die Kam-Mal-App, kan jy hier ingaan na jou admin paneel, van waar jy direkte boodskappe kan stuur aan al jou "Like" kliënte en meer. 


Omvattende versekering vir woonwa, 4x4 sleepwa, motorwa en dies meer.

Territoriale limiete:

Botswana, Lesotho, Mozambique, Namibia, RSA, Swaziland en Zimbabwe

Woonwa, Motorwa en 4x4 sleepwa inhoud ingesluit tot R30 000 op ‘n Alle Risiko basis.

Indien ‘n inventaris verskaf word met die neem van die polis, sal die volle waarde van elke item betaal word tot die kumulatiewe perk wat op die polis is. Indien geen inventaris, sal die perk per item R2 500 wees.

Versoek Meer Inligting

1 + 5 =

Kamp-Mal-Gerus Word Onderskryf Deur:


Neem deel aan ons maandelikse kompetisies en staan 'n kans om lekker pryse te wen.

Kompetisies reëls word bepaal deur die prys gewer, en wenners is finaal.

Kamp-Mal doen sy bes om te verseker dat pryse gelewer word na afloop van elke kompetisie, maar kan nie verandwoordlike gehou word indien daar iets gebeur en die prys word nie toegken nie.

Die prys gewer bly die verantwoordelike identiteit wat die prys moet lewer in alle opsigte.

Druk op die foto(s) om in te skryf vir elke kompetisie.

 

Hou hierdie spasie dop!!!

2 familie pakket van 4 kaartjies elk kan gewen kan woerd vir die kykNET Buite Ekspo in die volgende 10 dae.


Kamp-Mal Resensies

Ons vertel julle so bietjie meer van ons adverteerders, en wat julle te wagte kan wees as hulle besoek word. Lees gerus ons resensies en gee vir ons julle terugvoer op die besighede. 

Invader Pretoria

Invader Pretoria Step inside the Invader off-road camper and you have the space, quality and comfort of a caravan. Yet, when ready to travel, it is...

Golden Leopard Resorts Manyane

Manyane Resort is situated within the Pilanesberg National Park that consists of numerous hills, wooded ravines and grassed open plains, making the...

Pinnacle9Toere

facebookKom Toer Saam, Dit Is Moontlik! Kom toer saam met ons en neem jou eie aasemrowende fotos op ons toere. Besienswaardighede op ons toereDie...

Loftus Caravan City

A Famous Landmark for New & Used Caravans, Trailers, Tents & Camping Accessories in Randburg, GautengCentral to Sandton, Northern Subsurbs...

To Strand Holiday Resort

T O Strand Holiday Resort was founded in 1963 and belongs to the South African Education Foundation. During the past 44 years, our resort has...

Durban Caravans

Durban CAMPWORLD is an authorised Caravan and Trailer dealership for Jurgens caravans, Gypsey caravans, Sprite caravans, Sprite Tourer dirt road...

Sunseeker Caravans Alberton

Welcome To Sunseeker  Caravans Alberton   Sunseeker Caravans CAMPWORLD and Safari Centre Alberton is an authorised Caravan and Trailer...

Sensation Boats

Our StoryWe are Riaan & Andre van Helsdingen, twin brothers with a big dream. We started out as a small company with nothing but a welding...

Swadini, A Forever Resort

  Swadini is landlocked by the Blyde River Canyon Nature Reserve and nestled amongst the Drakensberg peaks, on the banks of the Blyde River....

Weesgerus Vakansie-Oord

Die uitstekende geriewe en welbekende gasvryheid van die oord maak dit die ideale vakansiebestemming vir die hele gesin.  VerblyfDie beste...