Kamp-Mal in Syfers / Stats

Ons weet hoe belangrik inligting is vir enige besigheid wat wil adverteer.

Daarom is Kamp-Mal se Facebook en App inligting beskikbaar aan besighede en die publiek.

Alle inligting word verkry vanaf Google Analytics en Facebook Group Insights.

Geen syfers is geskatte waardes of “Assumptions” nie, maar wel werlike interaksie syfers.

 

Laat jou besigheid SIGBAAR wees aan een van die GROOTSTE Kamp-Families in Suid Afrika.

Die Kamp-Mal App gee jou besigheid die geleentheid op direk met jou kliënte te gesels.

Dit is nie net ‘n Statiese besigheidsgids waar jy hoop iemand sien jou raak nie.

Jy kan met al jou bestaande kliënte kontak hou en hulle ophoogte hou van wat by jou besigheid aangaan.

 

391total visits,3visits today

WhatsApp chat Gesels Met Ons Op WhatsApp